So begin die storie

Lettie bou ’n toring. Sy bou hom van blokkies, rooi en geel en blou. Hy is al so hoog soos haar maag. Sy sit nog ’n blokkie op. Versigtig. Dit is die hoogste toring wat sy nog gebou het.
Otto hardloop deur die kamer. Hy is ’n vliegtuig. Sy arms is vlerke. Vroem! Hy kyk nie waar hy vlieg nie. Sy vlerk tref die toring. Kraak! Die blokkies val na alle kante.
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








