So begin die storie

Dit was laat in die middag. Jesus het pas ’n groot skare mense met vyf brode en twee visse kos gegee. Almal was versadig en verwonderd. Toe sê Jesus vir sy dissipels: “Klim in die boot en vaar solank oor na die ander kant van die meer. Ek kom later.”
Die dissipels het weggeroei. Jesus het die mense gegroet en huis toe gestuur. Toe klim Hy alleen teen die berg op om te bid. Die son het ondergegaan, die sterre het uitgekom, en daar bo in die stilte het Jesus met sy Vader gepraat.
… Die storie het 14 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








