So begin die storie

Die son is weg. Die lug is donkerblou. Klein Jannes lê in sy bed, maar sy oë wil nie toegaan nie. “Ek is nie vaak nie,” sê hy vir die plafon.
Mamma trek die gordyn ’n bietjie oop. “Kyk daar,” sê sy. Bo in die lug dryf klein wit wolkies. Hulle is rond en sag. “Dit lyk soos skapies,” sê Jannes.
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








