So begin die storie

Koos is ’n verkleurmannetjie. Hy woon in die tuin. Koos loop baie stadig. Een poot … en nog ’n poot.
Maar sy oë is vinnig! Een oog kyk vorentoe. Die ander oog kyk agtertoe. Altwee op dieselfde tyd! Vandag soek Koos iets om te eet. En hy sien kleure, oral in die tuin.
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








