So begin die storie

Hierdie storie is waar. Dit het regtig gebeur, in Simonstad aan die Kaapse kus, meer as tagtig jaar gelede. En die held is ’n hond.
Hy was ’n Deense hond, die grootste soort hond wat jy kan kry. As hy op sy agterpote gestaan het, was hy langer as ’n grootmens. Hy is in 1937 in Rondebosch gebore, en toe hy nog jonk was, het sy eienaar na Simonstad getrek. Simonstad was ’n vlootdorp, vol matrose van die Britse vloot.
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








