So begin die storie

In die kort gras langs die plaaspad is ’n kuiltjie. Dit is nie groot nie. Dit is net ’n holte in die grond, met ’n paar klippies en droë grassies. Dit is Mamma Kiewiet se nes.
In die nes lê drie eiers. Hulle is bruin met swart spikkels. Hulle lyk nes klippies. As jy nie mooi kyk nie, stap jy sommer verby.
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








