So begin die storie

Lank, lank gelede, voor daar mense was, het die dinosourusse op die aarde gewoon. Een van hulle was Lientjie. Lientjie was ’n Brachiosaurus. Dit is ’n lang naam. Kan jy dit sê? Bra-gi-o-sou-rus.
Lientjie was GROOT. Sy was hoër as ’n huis. Sy was so swaar soos baie olifante saam.
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








