So begin die storie

Dit is vroegoggend in die wildtuin. Die son kom op, rooi en rond.
By die watergat is dit stil. Die water lê blink soos ’n spieël. Wie kom eerste drink?
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








