So begin die storie

Een warm middag sit die diere by die watergat en gesels. Jakkals sit in die middel, soos altyd, en hy spog, soos altyd. “Wolf?” sê hy. “Ag, Wolf is maar net my ryperd. Ek ry op hom wanneer ek wil.”
Die diere lag so dat die water rimpel. “Jy? Op Wolf? Dit wil ons sien!” “Julle sal,” sê Jakkals. “Môre nog.”
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








