So begin die storie

Krimpie is ’n klein krimpvarkie. Hy het ’n spits neusie, vier kort pootjies en ’n rug vol penne.
Krimpie slaap die hele dag. Maar as die son sak, word hy wakker. “Ek is honger,” sê Krimpie. “Ek gaan kos soek.”
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








