So begin die storie

Dit is aand op die plaas. Sannie moet die skapies kraal toe bring. “Kom, skapies!” roep Sannie. “Kom ons tel julle.”
Deur die hek kom EEN skapie. Mê! Hy is die dapperste.
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








