So begin die storie

Op die plaas Kliprivier woon Mamma Eend. Sy het vyf eendjies. Hulle is geel en sag, en hulle loop altyd in ’n ry. Een, twee, drie, vier, vyf. Kwak, kwak, kwak.
Vandag is ’n groot dag. Vandag gaan die eendjies vir die eerste keer dam toe. Maar die dam is aan die ander kant van die plaaspad. “Bly by my,” sê Mamma Eend. “Bly in die ry.”
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








