So begin die storie

In die huis op die hoek woon ’n pa met ’n baie groot snork. Bedags is hy ’n stil man. Maar snags, as hy slaap, klink hy soos ’n trekker. Grrr-pfff. Grrr-pfff.
Die eerste nag ratel die koppies in die kas. Mamma sit ’n kussing oor haar kop. Dit help nie. Grrr-pfff! Die kussing bewe.
… Die storie het 12 bladsye. Elke woord lig op soos dit voorgelees word.
Luister na die hele storie, gratis








